| |
AANSOEKVORM
Drie dag kamp soos geadverteer
brosjure
Kontak funfarm@telkomsa.net
or fone Dirk 082
578 8518 vir prise
Dit sluit die volgende in :
· Twee nagte se verblyf
· Alle etes ingesluit soos geadverteer in drie dag program
· Alle aktiwiteite ingesluit soos geadventeer in drie dag program
Kostes van vyf dag kamp beskibaar op aanvraag.
Besprekings:
1 Naam van skool:___________________
Tel:_____________ Faks:__________
2 Naam van kamporganiseerder:________________________________
3 Datum: Aankoms:____________ (ddmmjj) Vertrek:_________(ddmmjj) _________
4 Aantal Kinders:_________ Seuns:__________ Dogters: ___________________
(slegs tentatiewe getalle – finale getalle moet asb.
7 dae aankoms bevestig word)
5 Aantal onderwysers:____________________________
6 Busbestuurder indien nie onderwyser: __________________________________
7 Tipe kamp: ______________________________________________________
Bv. Landsdiens: Leiers, Voortrekkerkamp; ens.
Indien daar behoefte by die betrokke onderwyser is om self sekere aktiwiteite aan te bied, kan die program gewysig word om hulle te akkomodeer.
Sit beoogde veranderings uiteen: _________________________________________
Alle Kinders moet ‘n vrywarings vorm geteken het voordat hulle die kamp
mag bywoon (soos deur skole verskaf)
Onderwysers moet in kennis
gestel word deur enige kinders wat spesiale medikasie moet gebruik sodat onderwysers
kan toesien dat dit gebruik word.
By voorbaat dankie vir u belangstelling.
Fun Farm Entertainment
sal te alle tye poog om die program soos uiteengesit nate kom maar kan dit nie
waaarborg nie weens omstandighede buite beheer, bv. Ongure weersomstandighede,
ens.